Sunday, July 22, 2012

Terug op die lug...Back on air

Ek het die afgelope jaar die blog afgeskeep en het Facebook en LinkedIn meer gebruik, maar dis tyd om weer die drade op te tel.

Die Nasionale Dialoog gebeur hierdie week in Johannesburg te Liliesleaf, Rivonia. Kliek op Radio onderhoud en dokumente oor die nasionale dialoog vir meer besonderhede.

I neglected my blog over the last year or so as I experimented with Facebook and LinkedIn for networking purposes. But I'll pick up from where I'd left it.

The Finding Ways to Walk Together national dialogue takes place at Liliesleaf, Rivonia, on July 25-26.  You can find more information here.

No comments: